LyricsOu Bobbejaan

Thys Die Bosveldklong

Last update on: September 7, 2018
No translations availableNo translations available

Daar's 'n ou bobbejaan in Du Toit's Kloof tonnel en hy praat op die S.O.S Hy slaan die lyn na die Krugerswildtuin

En vind uit hoe dit gaan daar met die res Hy't n oom en 'n tannie en 'n hele Klomp broers daar bo in die Oos-Transvaal En 'n neef en 'n niggie in Skukuza Waar die mense jou met piesangs betaal Maar vir 'n ou bobbejaan is dit duur op die trein Nou praat hy maar liewer oor die S.O.S lyn Die mense is op die bondel oor die aap innie tonnel Hy drink nog boonop wyn En hy praat en hy praat, oor die dinge wat hom hartseer maak Dis oor die AWB en die ANC die diere by die DBV En hy lag aa-aa en hy lag aa-aa 'N Mens is 'n ding vol snert Want hy ry in 'n kar en hy lyk nes 'n nar Net 'n bobbejaan sonner 'n stert Maar vir 'n ou bobbejaan is dit duur op die trein Nou praat hy maar liewer oor die S.O.S lyn Die mense is op die bondel oor die aap innie tonnel Die drink nog boonop wyn Want as die groot ou lorries van die kelder, bo teen die berg uitpeul Dan sit ou bobbejaan agter op die wa, hy gaan al die wyne deur Hy hou van 'n Blanc de Blancie, en 'n Caberet Sougvinvon Maar die rooi kan jou kwes as die Gout jou pes, en uit is 'n bobbejaan gô En hy praat en hy praat, oor die dinge wat hom hartseer maak Dis oor die AWB en die ANC die diere by die DBV En hy lag aa-aa en hy lag aa-aa 'N Mens is 'n ding vol snert Want hy ry in 'n kar en hy lyk nes 'n nar Net 'n bobbejaan sonner 'n stert Vir 'n ou bobbejaan is dit duur op die trein Nou praat hy maar liewer oor die S.O.S lyn Die mense is op die bondel oor die aap innie tonnel Hy drink nog boonop wyn Nou's daar groot konsternasie in Du Toit's Kloof tonnel, en ou bobbejaan bly net praat Die mense vat kiekies en giggel Bietjies-bietjies, as bobbejaan sy keel skoon maak Toe skree daar een ou "3 minute om", en ou bobbejaan kyk vererg Hy sluk sy wyn, hy maak klaar oppie lyn, en hy loop terug na die berg En hy praat en hy praat, oor die dinge wat hom hartseer maak Dis oor die AWB en die ANC die diere by die DBV En hy lag aa-aa en hy lag aa-aa 'N Mens is 'n ding vol snert Want hy ry in 'n kar en hy lyk nes 'n nar Net 'n bobbejaan sonner 'n stert En hy praat en hy praat, oor die dinge wat hom hartseer maak Dis oor die AWB en die ANC die diere by die DBV En hy lag aa-aa en hy lag aa-aa 'N Mens het 'n lekker resep, van daai wingerdsap wat uit die vate tap Dan water 'n bobbejaanbek Van daai wingerdsap wat uit die vate tap Dan water n bobbejaanbek

No translations availableNo translations available
  • 0

Last activities

Last edit byWanda Peacock
Synced byWanda Peacock

Musixmatch for Spotify and
Apple Music is now available for
your computer

Download now