LyricsDawie die Kabouter

Pieter Smith

Last update on: January 30, 2021
No translations availableNo translations available
We detected some issues
If you found mistakes, please help us by correcting them.

Ek is Dawie, die kabouter wat van alles weet. Ek is kleiner as jou duim As jy my wil meet.

Ek′s die slimste! As mens of dier 'n seer plek(seer plek het) Weet ek net wat om te doen, om hulle te red. Ek woon; in die holte van ′n boom, dit is waar! Loop saggies as jy stap, jy kan dalk op my trap! En Fliks, is my foks en so finnig soos blits! En ek droom... Ek kan die mooiste drome droom! Ek is Dawie! Die kabouter!

No translations availableNo translations available
  • 0

Last activities

Musixmatch for Spotify and
Apple Music is now available for
your computer

Download now