LyricsSterrestelsels

Moses Metro Man

Last update on: November 29, 2019
No translations availableNo translations available

Geluide om my Druk my vas tot teen die grond, My hande gebind

Ek praat maar niks kom uit my mond. En jy wentel om my En jy draai hier om my Sweef ons deur die konstellasies Deur tyd en ruimte jare Ontplof die atmosfeer in droomsfeer Sterre om my En die note in my kop, So vinnig beweeg Ek kan nou niks meer absorbeer, By die horison Strek ek uit na orion, Die melkweg om my Buig deur tyd en maak my vry Sweef ons deur die konstellasies Deur tyd en ruimte jare Ontplof die atmosfeer in droomsfeer En jy wentel om my En jy draai hier om my Sweef ons deur die konstellasies Deur tyd en ruimte jare Ontplof die atmosfeer in droomsfeer!

No translations availableNo translations available
  • 0

Last activities

Musixmatch for Spotify and
Apple Music is now available for
your computer

Download now