LyricsSamurai

Moses Metro Man

Last update on: November 29, 2019
No translations availableNo translations available

Ek buig voor jou En hier staan ons weer, Asem in en uit

Ek gaan my vrees verskeur. En ek dink op my voete Ja ek sien jou beweeg, Soos 'n spook in die nag Kwyn jy weg maar jy leef, Die vrees en die pyn Wat in tyd sal verdwyn, En ek dans in die skadu's Van jou bloed en jy weet. Slaan-slaan terug ons swaard in die lug Teen die harde merke op jou gesig, Val die vyand met muur teen sy rug Voel die aarde oopskeur polsslag wat ruk Samoerai jy het,'n samoerai in my. In vlees en gees Kom die strale deur, Die lug trek oop Sy skadu is nie meer En ek dink op my voete Ja ek sien jou beweeg, Soos 'n spook in die nag Kwyn jy weg maar jy leef, Die vrees en die pyn Wat in tyd sal verdwyn, En ek dans in die skadu's Van jou bloed en jy weet. Slaan-slaan terug ons swaard in die lug Teen die harde merke op jou gesig Val die vyand met muur teen sy rug Voel die aarde oopskeur polsslag wat ruk Samoerai jy het, 'n samoerai in my.

No translations availableNo translations available
  • 0

Last activities

Musixmatch for Spotify and
Apple Music is now available for
your computer

Download now