LyricsGlaskastele

Moses Metro Man

No translations availableNo translations available

Konings en prinse Gooi maar die klippe, So sonder vrees

Met mure om hulself gebou. Met die geraamtes in die kas Geen feëverhaal meer fiksie In die donker glaskastele. Opsoek na die perfekte wêreld Waar skoonheid vergaan En valsheid nie bly staan. In groot paleise Met mag en roem, Word die toneel gespeel Alles weer in twee gedeel. Met al die rykdom oopgevleg Geen feëverhaal meer fiksie In die donker glaskastele Opsoek na die perfekte wêreld Waar skoonheid vergaan En valsheid nie bly staan!

No translations availableNo translations available
  • 0

Last activities

Musixmatch for Spotify and
Apple Music is now available for
your computer

Download now