LyricsDeurnag

Moses Metro Man

Last update on: July 4, 2019
No translations availableNo translations available
These lyrics are waiting for review
If you found mistakes, please help us by correcting them.

Deurnag Ek speel my kaarte uit vanaand

Kaalmou in die koue in my hart, het jy ontkiem... Dat jy My bloedstroom binnedring, Ek staan bedwelmd hier verdwaal Heeltemal verslaaf. Ek sou deurnag wou, Jou leer ken en onthou Totdat die daglig ons omvou. Ek wil jou weer herhaal, Soos net Jonker sal verstaan Soos net Jonker sou verstaan My sak is leeg maar ek vertrou Ek sal veg tot die dood, Om te sorg vir jou. Ek belowe jou Dat jy My bloedstroom binnedring, Ek staan bedwelmd hier verdwaal Heeltemal verslaaf. Ek sou deurnag wou, Jou leer ken en onthou Totdat die daglig ons omvou. Ek wil jou weer herhaal, Soos net Jonker sal verstaan Soos net Jonker sou verstaan

No translations availableNo translations available
  • 0

Last activities

Musixmatch for Spotify and
Apple Music is now available for
your computer

Download now