歌詞Dawie die Kabouter

Pieter Smith

最終更新日:: 2019年1月31日
利用可能な翻訳がありません利用可能な翻訳がありません
この歌詞は確認待機中です。
間違いを発見した場合は、修正して私たちをお助けてください
#together against coronavirus

Ek is Dawie, die kabouter wat van alles weet. Ek is kleiner as jou duim As jy my wil meet.

Ek's die slimste! As mens of dier 'n seer plek(seer plek het) Weet ek net wat om te doen, om hulle te red. Ek woon; in die holte van 'n boom, dit is waar! Loop saggies as jy stap, jy kan dalk op my trap! En Fliks, is my foks en so finnig soos blits! En ek droom... Ek kan die mooiste drome droom! Ek is Dawie! Die kabouter!

利用可能な翻訳がありません利用可能な翻訳がありません
  • 0

最新の活動

あなたのコンピューターのSpotifyと
Apple MusicでMusixmatchが現在利用可能になりました。

今すぐダウンロード