歌詞Swart Koffie

Corlea Botha

最終更新日:: 2021年3月5日
いくつかの問題を検出しました
Coleske Connect がこの歌詞の変更を提案しました。

Proe ek reg, is jy bitter goud Diep in my hart weet ek jy is n fout Meer van jou, ek wil aanhou drink Sonder jou voel ek hoe ek weer sink Maar le my langs jou neer Voel hoe ek terug skeur Koor Dis die bitter in jou soen Dis wat ek weer wil proe Dis die los as jy my vashou En jy weet net hoe Dis die woorde as jy terugkyk Jy het my ek gee toe Jys my swart koffie Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys Jys my swart koffie Trek my in soos die ou dae Ek het jou nodig as jy vir my vra Al is jy nie net lief vir my Ek sal moet vat wat ek van jou af kry Le my langs jou neer En voel hoe ek terug skeur Koor Dis die bitter in jou soen Dis wat ek weer wil proe Dis die los as jy my vashou En jy weet net hoe Dis die woorde as jy terugkyk Jy het my ek gee toe Jys my swart koffie Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys Jys my swart koffie Jys my swart koffie Jys my swart koffie Mmmm Jys my swart koffie Jys my swart koffie Jy smaak so bitter sleg Ek kry nie genoeg van jou nie Jy voel vir my so reg Ek wil my nie losmaak van hier Dis die bitter in jou soen Dis wat ek weer wil proe Dis die los as jy my vashou En jy weet net hoe Dis die woorde as jy terugkyk Jy het my ek gee toe Jys my swart koffie Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel Word ek net weer en weer en weer verkeerd bewys Jys my swart koffie

  • 0

最新の活動

同期者:Alicia Grundling
翻訳者:Mohammed Al-Asadi

あなたのコンピューターのSpotifyと
Apple MusicでMusixmatchが現在利用可能になりました。

今すぐダウンロード