ParolesMama Ek Wil 'N Man

Shine 4

Dernière mise à jour le: 22 juillet 2017
Ces paroles sont en attente de révision
If you found mistakes, please help us by correcting them.

Mamma Mamma Mamma ek wil n man he

Mamma Wie wie wie wie kom daar aan Mamma ek wil n man he Mamma ek wil n man he Mamma ek wil n man he Watse man my liewe kind Wil jy dalk n raver he Nee mamma nee Nee mamma nee Mamma ek wil n man he Mamma Wie wie wie wie kom daar aan Mamma ek wil n man he Mamma ek wil n man he Mamma ek wil n man he Watse man my liewe kind Wil jy dalk n rasta he Nee mamma nee Nee mamma nee Mamma ek wil n man he Mamma Wie wie wie wie kom daar aan Mamma ek wil n man he Mamma ek wil n man he Mamma ek wil n man he Watse man my liewe kind Wil jy dalk n biker he Nee mamma nee Nee mamma nee Mamma ek wil n man he Watse man my liewe kind Wil jy dalk n boerseun he Ja ja ja ja ja ja ja Ja ja ek wil n boerseun he Mamma By hom in sy arms le Ja ja N raver die soek ek nie want pille sluk die soek ek nie N rastaman die wil ek nie want dagga rook die lus ek nie N biker die wil ek nie want dis nie goed vir my hare nie N boerseun die wil ek he In sy arms wil ek veilig le Mamma ek wil n man he Mamma Wie wie wie wie kom daar aan Mamma ek wil n man he Mamma Wie wie wie wie kom daar aan Mamma ek wil n man he Mamma Wie wie wie wie kom daar aan Mamma ek wil n man he Wil jy dalk n boerseun he (ja mamma ja) N boerseun Ja mamma ja Ja N boerseun Ja mamma ja Mamma ek wil n man he Mamma Mamma ek wil n man he Yummie mammie (ja ja ja) Chicken and cherry (jys die ou)

  • 0

Dernières activités

One place, for music creators.

Get early access