Songtexte7 x 70

Broers

Letzte Aktualisierung am: 21. Juli 2017
Diese Songtexte brauchen ein Review
If you found mistakes, please help us by correcting them.

Is ons vriendskap nou verby Bedoel jy dit of terg jy my 7 x 70 wanneer sal jy tog vergeet

Is dit te laat om verskoning te vra As ek weet ekt jou hart reeds verloor Is jy werklik klaar met my Jy draai nogsteeds jou rug op my 7 x 70 wanneer gaan jy my tog glo Is dit te laat vir ons 2 om te praat As jou hart aan n ander behoort Is dit te laat om weer optemaak Of het ek jou virgoed nou verloor 7 x 70 oor en oor weer nog n keer (Oor en oor weer nog n keer) Hoeveel keer moet ek se ek is jammer as jammer jou nie terugbring. Hoeveel keer meer moet ek se ek is jammer as jammer jou nie sal laat bly. Is ons vriendskap nou verby Bedoel jy dit of terg jy my 7 x 70 wanneer sal jy tog vergeet Is dit te laat om verskoning te vra As ek weet ekt jou hart reeds verloor Is jy werklik klaar met my Jy draai nogsteeds jou rug op my 7 x 70 wanneer gaan jy my tog glo Is dit te laat vir ons 2 om te praat As jou hart aan n ander behoort Is dit te laat om weer optemaak Of het ek jou virgoed nou verloor 7 x 70 oor en oor weer nog n keer (Oor en oor weer nog n keer) Hoeveel keer moet ek se ek is jammer as jammer jou nie terugbring. Hoeveel keer meer moet ek se ek is jammer as jammer jou nie sal laat bly. 7 x 7 x 7 x7 nie sal laat bly nie sal laat bly... as jammer jou nie sal laat bly 7 x 70 oor en oor weer nog n keer (Oor en oor weer nog n keer) Hoeveel keer moet ek se ek is jammer as jammer jou nie terugbring. Hoeveel keer meer moet ek se ek is jammer as jammer jou nie sal laat bly. 7 x 7 x 7 x7 nie sal laat bly nie sal laat bly... as jammer jou nie sal laat bly

  • 0

Letzte Aktivitäten

Synchronisiert vonNadine Vosloo

Musixmatch ist jetzt für
deinen Computer für Spotify
und Apple Music verfügbar

Jetzt herunterladen